
Ons Hotel waar ons gebly het. Dit is deel van die World Trade Centre in Dubai.

Gebou langs ons hotel

Hotel

Emirates gebou

Dubai oppad na Abi Dabi

Lekker

Ons toer in die woestyn, so lekker gery op die duine dat die Turkse vrou saam met ons kar siek geword het.

Die woestyn van Dubai in die midde ooste

Ons is op die kameel

Die sonsondergang in die Woestyn van Dubai

John-John rook Arabiese pyp (Hubly)

Lyndall aangetrek as Arabier

Lyndall se Henna tekeninge

Ons Arabiese nag uit in die woestyn

Die Belly Dancer

Die enigste 7 ster hotel in die wereld (Burj Al Arab)

Die grootste Moskee in die wereld in die ryk gebied van Dubai (Jumeirah)

Geboue in Dubai

Dubai museum

In die Dubai museum met die aanvals toring.

Die nuwe hoogste gebou in die wereld, onder kontruksie. Opvallend in Dubai dat dinge gebeur, ons vetaling "Dubai het nie probleme nie net oplossings"